Bowindse Eilande

Vir die Bowindse Eilande in die Geselskapseilande sien Bowindse Eilande (Geselskapseilande). Vir ander gebruike, sien Bowindse Eilande (dubbelsinnig).
Die Bowindse Eilande in die blou boks.

Die Bowindse Eilande is die suidelike, oor die algemeen groter eilande van die Klein-Antille.[1][2] Hulle is deel van die Wes-Indiese Eilande en lê suid van die Benedewindse Eilande, ongeveer tussen breedtegrade 10° en 16° N en lengtegrade 60° en 62° W.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Encyclopædia Britannica
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named loc

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search